Paul Roos leerders presteer tydens die tweede kwartaal 2012
Ons wens al ons leerders ‘n genotvolle rustyd toe. Baie dankie vir elkeen se aandeel in nog ‘n suksesvolle kwartaal in Paul Roos se geskiedenis.
Sien aangeheg te dokument vir al die prestasies.













