Grey Kollege / Paul Roos saamkuier
Sien aangehegte uitnodiging van Grey Kollege oudskoliere-unie. U word vriendelik uitgenooi om te deel in hierdie heerlike kuiergeleentheid voor die aanvang van al die sport gebeurlikhede van die naweek.
Dit is ‘n besonderse geleentheid om verdere bande te bou met ons vriende van Bloemfontein.













