Aansoekprosedure / Application Procedure
So, jy stel belang om daardie maroen baadjie aan te trek? Uitstekend! Hier is meer inligting oor hoe om die bal aan die rol te sit. En oefen solank daai stem vir die skoollied en die Jolla Bolla…
Closing date for applications is the 3rd of May of the respective year. After that applications will be considered late and be treated individually by the rector according to an internal evaluation system. Applications are received from the 2nd term. No fax or electronic applications will be accepted.
Alle voltooide aansoeke moet by die Rektor se sekretaresse, Me Christine van Niekerk ingehandig word. U sal ‘n bevestiging van ontvangs ontvang – hetsy per epos of per brief.
Enige navrae kan gerig word aan Me Christine van Niekerk info@prg.wcape.school.za













