Kontakpersoon / Contact Person
Alle aansoeke word ingehandig by die Rektor se sekretaresse, Me Christine van Niekerk. Alle aansoeke word deur haar gedokumenteer en sy kontroleer die volledigheid van elke aansoek.
U sal per e-pos erkenning van ontvangs kry of ingelig word tov ontbrekende dokumente.
Alle navrae kan gerig word aan Me Christine van Niekerk:
info@paulroos.co.za
021 887 0017













