Verwelkoming: Prima en Prima Nova – 2012
Dinsdag: 10 Januarie 2012 Oggend: Nuwe kosgangers meld aan: Prima/Nova: Gr. 8-11 vanaf 10:00 – 12:00 Inligtingsessie: Paul Roos Sentrum(ouers en seuns) om 12:00 – 13:00 Ete vir nuwe ouers en seuns in eetsaal: 13:00 – 14:00 Ouers vertrek Drag van nuwe kosgangers: sportdrag/sportbroek/frokkie(PRG drag) Middag: Huidige kosgangers meld aan: 16:30 – 18:00 Algemene Inligtingsvergadering: 17:00 [...]
Read more...








