Atletiek / Athletics

Boland Sentraal Atletiek: 25 Feb 2012

Aangeheg is die program vir Boland Sentraal atletiek. Datum: 25 Februarie 2012 Plek: Coetzenburg    

Read more...

Top 10 Byeenkoms Bloemfontein – 17 Feb 2012

Die byeenkoms vind op Vrydag, 17 Februarie 2012 om 10:00 by die Vrystaatstadion in Bloemfontein plaas. Sien aangeheg die tydrooster. TOP 10 BYEENKOMS BLOEMFONTEIN

Read more...

Prestige (Driehoek) Atletiekbyeenkoms 10 Feb 2012

TYD: 13:30- 20:00 PLEK: Coetzenburg TOEGANG: R15 (Leerders in skoolklere is gratis) Die skool sluit om 13:00. Om 14:00 moet alle leerders op die pawiljoen sit. Dis verpligtend. Leerders moet ‘step-outs’ aantrek. Atlete neem deel in die amptelike atletiekdrag/ LO klere. Optog vind plaas om 15:15. Atlete moet sweetpak aanhê vir die optog. Slegs atlete wat [...]

Read more...

Mini-byeenkoms Somerset Primêr 7 Feb 2012

Aangeheg is die program vir die mini-byeenkoms by Somerset Primêr op 7 Februarie. Tydtafel

Read more...

HJS Atletiekbyeenkoms 3 Februarie 2012

Inligting ivm die HJS Uitnodigings Byeenkoms op 3 Februarie 2012 te  Brugstraat, Paarl Admission: R10 per person Programme: R5 Scholars: Free  (if in school uniform) Aangheg die itemlys en parkeer rëelings.  HJS Uitnodigings byeenkoms itemlys Parkering

Read more...

Interhouse Athletics 2012

Our annual interhouse athletics took place on 20 January 2012 at Markotter fields. There was great excitement from all the learners as each house’s cheer leaders entered. Dit is altyd een van die hoogtepunte van die dag. Daar was baie goeie deelname van al die leerders. Die wen span vir die dag was Braid met [...]

Read more...

Atletiek Oefenprogram

Sien aangeheg die oefenprogram vir atletiek. Atletiek Afrigters Inligting

Read more...

Interhuis Atletiek 20 Januarie 2012

Vrydag sal daar geen skool wees nie. Ons jaarlikse Interhuis atletiek vind by Markötter plaas. U word vriendelik uitgenooi om dit by te woon. Aangeheg is die reëlings en program van die dag. Interhuis Atletiek Rëels Program

Read more...

Uitslae Grey Oranje Atletiek te Bloemfontein 15 Okt 2011

Kliek hier vir die uitslae.

Read more...

 

TOP ↑

  • Investec
  • GARMIN
  • ABSA
  • Rola Motors
  • Lexus
  • BestMed
  • Momentum
  • Puma

Since all school activities function in a fully bilingual way, this website has also been constructed similarly.