Fietsry / Cycling

BERGFIETSRY

Volkleure 

  • W.P XCO of Marathonreeks ¬†reeks algeheel wenner,
  • W.P XCO of Marathonkampioenskappe wenner of,
  • S.A wedrenne top 3 posisie.

Halfkleure

  • W.P XCO of Marathonreeks top 3 algeheel,
  • W.P XCO of Marathonkampioenskappe top 3 of,
  • S.A wedrenne top 6 posisie.

PADFIETSRY

Volkleure

  • W.P winter/somerpadliga 1ste algeheel,
  • W.P Pad of Tydtoets kampioenskape 1ste algeheel of,
  • S.A wedrenne top 3 posisie.

Halfkleure

  • W.P winter/somerpadliga 3de algeheel,
  • W.P Pad of Tydtoets kampioenskappe top 3 of,
  • S.A wedrenne top 6 posisie.

Al hierdie bogenoemde kriteria moet deur die Sportkantoor goedgekeur word.

Bly op hoogte deur op die onderstaande skakel te kliek.

http://prgmtb.co.za/