Gholf / Golf

Paul Roos Gimnasium beskik tans oor 6 gholfspanne. 3 spanne speel in die Boland A-liga en 3 spanne speel in die Boland B-liga. Wedstryde word op Maandae beslis. Paul Roos Gimnasium se tuisbane is Stellenbosch Gholfklub en Devonvale Gholfklub. Spelers, wat nie in spanne speel nie, speel in ‘n interne kompetisie op Maandae.

Oefensessies/Oefenrondtes word op Dinsdae aangebied op Stellenbosch Gholfklub en Devonvale Gholfklub. Vervoer word aangebied na en van hierdie sessies.

Kontakpersoon: Stephan Jordaan – sjordaan@prg.wcape.school.za

PRG vs Grey PE Old Boys Ghofdag

Paul Roos verdedig die trofee op die 20ste April op Stellenbosch teen Grey PE. Daar is nog ‘n paar plekke oop om te speel. Belangstellendes kan vir  Gustav Potgieter kontak en betaling bevestig jou plek. Die beraamde koste, ingesluit “snacks” na die tyd behoort sowat R250/speler te wees. Groete Gustav Potgieter gustav@aurumtrust.co.za Tel: 021-851 7011 Fax: 086 670 8018 [...]

Read more...

Boland Gholf

Die volgende spelers is gekies om Dinsdag, 20 Maart in Boland se Individuele Kampioenskap deel te neem. L. Neethling;  K. Pelanduz; R. Bougas;  M. Slabber; J. Joubert:  A. Loots;  D. Pelanduz;  L. van der Merwe;  A. Zaayman; G. Pfaff: I. Louw;  S. Botha;  D. Truter;  P. Coetzee;  B. Pretorius; N. Nuyienen D. Raubenheimer.  

Read more...

RMB Private Bank Paul Roos Old Boys Gholfdag

The annual RMB Private Bank Paul Roos Old Boys Golf Day will take place at Stellenbosch Golf Club on Thursday 23 February 2012. Paul Roos Gimnasium is een van die bekendste skole in Suid Afrika. Hierdie dag beloof om die ideale geleentheid te wees om u maatskappy te bemark, klante en vriende te onthaal en [...]

Read more...

 

TOP ↑

  • Investec
  • GARMIN
  • ABSA
  • Rola Motors
  • Lexus
  • BestMed
  • Momentum
  • Puma

Avis Car Hire - Incredible rates

Since all school activities function in a fully bilingual way, this website has also been constructed similarly.