Krieket / Cricket

Volkleure

  • ’n Speler wat die provinsiale 0/17A of 0/18A-span haal en deelneem aan die hoogste provinsiale toernooi.
  • ’n Speler wat gekies word as skeidsregter vir die jaarlikse interprovinsiale toernooi vir die 0/18A- ouderdomsgroep.

Halfkleure

  • ’n Speler wat ’n ander provinsiale span haal en deelneem.
  • ’n Speler wat op besondere wyse die eerste span verteenwoordig en wat deur sy standaard van spel, optrede en leierskap homself waardig vir erkenning bewys.
  • ’n Speler wat gekies word as skeidsregter vir enige ander interprovinsiale toernooi.