Rugby

Volkleure

  • Kan toegeken word aan ’n speler wat ’n onder 18 Suid-Afrikaanse provinsiale span haal (sewes ingesluit), waarby die skool geaffilieer is, en deelneem aan die provinsiale toernooi in hierdie ouderdomsgroep.

Halfkleure

  • Kan toegeken word aan ’n speler wat die finale rondte provinsiale proewe (o/18)haal. D.w.s. die finale groep van 44 haal vir die vriendskaplike wedstryd teen ’n buurprovinsie wat as finale proewe dien vir die kies van die verteenwoordigende spanne.
  • Kan toegeken word aan speler wat ’n ander nasionale span, soos beskryf in 1, haal en deelneem.
  • Provinsiale o/16 lede.