Skaak / Chess

Volkleure

  • ’n Speler wat SA Skole-kleure verwerf.
  • ‘n Speler wat Nasionale-kleure verwerf.
  • 0/18 spelers wat deelneem aan al die rondtes van Nasionale topskole (span moet 1ste, 2de of 3de plek nasionaal behaal en’n speler moet 50% van die punte verdien.)

Volkleure (Gr 11 leerders)

  • Leerders moet Bolandkleure verwerf in Gr 11.
  • Ten minste drie Grandprix toernooie speel.
  • WP liga speel.
  • Aan Nasionale topskole of Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe deelneem.

Halfkleure

  • ’n Speler wat deelneem aan die provinsiale proewe/kampioenskap en Bolandkleure verwerf.
  • A-span spelers wat gekies word om deel te neem aan die provinsiale Prestige Kampioenskap ten einde te kwalifiseer vir die SA Topskole-kompetisie.