Sokker / Football

Volkleure

  • ’n Speler wat die hoogste Provinsiale  O/18 A-span haal en deelneem op die hoogste provinsiale vlak in sy ouderdomsgroep.
  • ’n Speler wat gekies word as skeidsregter vir die hoogste provinsiale wedstryde vir die O/18 A-ouderdomsgroep.
  • ’n Speler in enige ouderdomsgroep wat die nasionale A-span verteenwoordig.
  • ‘n Speler wat vir sy vierde jaar vir die skool se eerstespan speel (dus vanaf Gr 9)

Halfkleure

  • ’n Speler in o/14 – o/17 ouderdomsgroep wat die hoogste provinsiale A-span verteenwoordig.
  • ’n Speler wat op besondere wyse die eerstespan verteenwoordig en wat deur sy standaard van spel, optrede en leierskap homself waardig vir erkenning bewys.
  • ’n Speler wat gekies word as skeidsregter vir ‘n internasionale A-toernooi in enige ouderdomsgroep.
  • ‘n Speler wat vir sy derde jaar vir die skool se eerstespan speel (dus vanaf Gr 10)