Swem / Swimming

Akwatiese sporte

SA-Vlieërplankkampioen Oswald Smith het in Soma Bay, Egipte, aan die Afrika-kampioenskap deelgeneem. Hy het gewen en is nou die 2013 Afrika-kampioen. Lewensredding Stéphan Basson het op 20-24 Februarie aan die SA Kampioenskap vir Lewensredding deelgeneem. Hy het aan verskeie items deelgeneem en 13 medaljes verwerf, 7 Individueel en 6 as deel van aflosspanne: 4 Goud, [...]

Read more...

Swem 2012 / 2013 seisoen

Sien aangeheg die bepalings vir 2012/2013 High school swimming fixtures 2012-2013(1)  

Read more...

Paul Roos Interhuis Swemgala 2 Mrt 2012

Die seuns gaan om 11:40 na die swembad beweeg as hulle klaar hulle doughnuts ontvang het dat die gala om 12:00 kan begin. Aangeheg die program. Gala2012-Weekprogram

Read more...

 

TOP ↑

  • Investec
  • GARMIN
  • ABSA
  • Rola Motors
  • Lexus
  • BestMed
  • BestMed
  • BestMed
  • Performax People Management Solutions
  • Puma
  • Puma

Since all school activities function in a fully bilingual way, this website has also been constructed similarly.