Tennis

Die eerste tennisspan van PRG se prestasie oor die afgelope tien jaar was meer as indrukwekkend. Uit 39 nasionale toernooie het die skool het 26 titels gewen en in 5 toernooie ‘n tweede plek behaal. ‘n Interessante feit is dat, hoewel dit vir die span belangrik is om te wen, die fokus die afgelope jare eintlik was op ‘n positiewe kultuur van sterk dissipline, respek, goeie voorbereiding en goeie verhoudinge. Hierdie kultuur is oor jare gevestig in die span deur Gerrie Berner en word voortgesit deur die huidige afrigter Jacobus Swanepoel.

The school participates in four tournaments during the year. The school is the proud host of the Bestmed Gerrie Berner Tennis Challenge in February of every year and has hosted this tournament for the past six year. The first team also participates in the annual Kearsney College Tennis Festival in Natal, hosted in May. The under 15-team participates in the Pretoria Schools Tournament that takes place in August. The school’s first team is also a regular participant in the Absa Grey College Tournament that takes place in October.

Tennis is well and alive in Paul Roos Gymnasium. This is the result of excellent coaching, a culture of respect and discipline and the emphasis on team work.

Paul Roos Tennis Players Shine for Boland at 2012 SATA Junior Interpro

Three Paul Roos tennis players, all in the 1st Tennis Team, was selected for the Boland Junior Interpro team and participated at the 2012  SATA Junior Interpro in Bloemfontein during 26 April 2012 – 02 May 2012.   Christiaan van der Burgh, Jan-Willem Kleynhans en Philip Franken did an outstanding job and played an important [...]

Read more...

Boland onder 18 tennisspan presteer met Paul Roosers

Al drie lede van die Boland onder agtien-span wat die Inter Provinsiale toernooi die naweek gewen het is van Paul Roos. Christiaan vd Burgh Jan-Willem Kleynhans Philip Franken Baie geluk aan die spelers. Die skool is opreg trots op julle.

Read more...

Paul Roos tennisspelers presteer in die Aprilvakansie

Verskeie tennisspelers van Paul Roos Gimnasium wat hul afrigting by die skool ontvang het tydens die Maart/April skoolvakansie hulself en die skool met trots verteenwoordig tydens plaaslike en internasionale toernooie, asook vir provinsiale spanne: Wayne Montgomery het  aan twee ITF-toernooie in Potchefstroom deelgeneem en het onder andere die semi-finaal van die enkels en die finaal van [...]

Read more...

Christiaan van der Burgh vaar uitstekkend in Kenia

Christiaan van der Burgh, Graad 12 leerder het pas ook terug gekeer aan deelname aan 2 ITF tennis toernooie in Nairobi, Kenya. Hierdie 2 toernooie is Groep 4 en Groep 5 toernooie wat deel uit maak van die International Tennis Federation (ITF) se toernooi reeks vir junior tennis spelers.   Die 2 toernooie was vanaf [...]

Read more...

Wayne Montgomery

  Wayne Montgomery is ‘n begaafde tennisspeler en het die volgende, die afgelope 9 maande op die internasionale tennis bane vermag:   Wayne is tans 16 jaar oud (Gr 10) en die eerste Paul Roos leerder om in die hoofloting van al die junior Grand Slam tennistoernooie (O/18) deel te neem.  Hy het in die [...]

Read more...

Gerrie Berner Tennistoernooi 2012

Sien aangeheg die program.  Paul Roos speel al hul wedstryde op Paul Roos se bane. Gerrie_Program 2012    

Read more...

Wayne Montgomery

 Wayne wen 2x ITF  0/18 internasionale toernooie in Januarie in Oos-London en Port Elizabeth onderskeidelik.In Maart behaal hy die semi-finaal van nog n ITF 0/18 toernooi in Potchefstroom in enkels, en die finaal in dubbels. Daarna gaan neem hy deel as lid van die SA 0/18 span aan die Afrika kampioenskappe in Botswana, en wen [...]

Read more...

Tennis verower nog ‘n titel

Die 1ste tennisspan van Paul Roos Gimnasium het vanaf 20 Oktober tot 22 Oktober deelgeneem aan die Grey Kollege Tennis Toernooi in Bloemfontein. Dit was die vyfde keer dat PRG aan die toernooi deelgeneem het.  Verlede jaar het die reën die finaal tussen PRG en Affies laat skeefloop.  PRG is toe aangewys as die beste [...]

Read more...

 

TOP ↑

  • Investec
  • GARMIN
  • ABSA
  • Rola Motors
  • Lexus
  • BestMed
  • Momentum
  • Puma

Avis Car Hire - Incredible rates

Since all school activities function in a fully bilingual way, this website has also been constructed similarly.