Sportuitslae 20 Februarie 2012
Krieket Pine Pienaar Social Invitational u/19 Krieketspan vs Boishaai Geen uitslag – wedstryd is gestop a.g.v. tekort aan krieketballe. Alles is oor die draad in die rivier geslaan vir 6! Beste kolwer: Marc van der Merwe 27; Jan Uys 25 Beste Bowler en man of the match: Keagan Lehman 6 paaltjies in 4 boulbeurte,staan 13 [...]
Read more...







