Sport

Christiaan van der Burgh vaar uitstekkend in Kenia

Christiaan van der Burgh, Graad 12 leerder het pas ook terug gekeer aan deelname aan 2 ITF tennis toernooie in Nairobi, Kenya. Hierdie 2 toernooie is Groep 4 en Groep 5 toernooie wat deel uit maak van die International Tennis Federation (ITF) se toernooi reeks vir junior tennis spelers.   Die 2 toernooie was vanaf [...]

Read more...

Boland Sentraal Atletiek: 25 Feb 2012

Aangeheg is die program vir Boland Sentraal atletiek. Datum: 25 Februarie 2012 Plek: Coetzenburg    

Read more...

2012 WP Triathlon Champs: Paul Roos Results

Five Paul Roos boys took part in the 2012 WP Triathlon Championships. The race was held at Big Bay Blouberg, Cape Town on Sunday, 21st February in perfect conditions with a light wind and a moderate swell.  The race was included in the 11global international event which was held at the same time.   In [...]

Read more...

Wayne Montgomery

  Wayne Montgomery is ‘n begaafde tennisspeler en het die volgende, die afgelope 9 maande op die internasionale tennis bane vermag:   Wayne is tans 16 jaar oud (Gr 10) en die eerste Paul Roos leerder om in die hoofloting van al die junior Grand Slam tennistoernooie (O/18) deel te neem.  Hy het in die [...]

Read more...

Krieketbepalings Week 8 en 9

Fixtures week 8 en 9

Read more...

Sportprogram 20-26 Feb 2012

Sien aangeheg die week se sportprogram.  Kw1wk7-2012-2

Read more...

Rugby: Oefenrooster 20-26 Feb 2012

Oefenrooster – 20 Feb – 26 Feb2012

Read more...

Sportuitslae 20 Februarie 2012

Krieket Pine Pienaar Social Invitational u/19 Krieketspan vs Boishaai Geen uitslag – wedstryd is gestop a.g.v. tekort aan krieketballe.  Alles is oor die draad in die rivier geslaan vir 6! Beste kolwer: Marc van der Merwe 27; Jan Uys 25 Beste Bowler en man of the match: Keagan Lehman 6 paaltjies in 4 boulbeurte,staan 13 [...]

Read more...

WBHS Krieket uitslae

Sien aangeheg die uitslae. WBHS Uitslae  

Read more...

Krieketbepalings 20 – 26 Februarie 2012

Kliek op die onderstaande skakel om die krieketbepalings af te laai. Week 7

Read more...

 

TOP ↑

  • Investec
  • GARMIN
  • ABSA
  • Rola Motors
  • Lexus
  • BestMed
  • Momentum
  • Puma

Since all school activities function in a fully bilingual way, this website has also been constructed similarly.