Sport

Rugby 2-5 Mei 2012

Sien aangeheg die program.  Bepalings en kleedkamers2012-Tygerberg-5

Read more...

Boland onder 18 tennisspan presteer met Paul Roosers

Al drie lede van die Boland onder agtien-span wat die Inter Provinsiale toernooi die naweek gewen het is van Paul Roos. Christiaan vd Burgh Jan-Willem Kleynhans Philip Franken Baie geluk aan die spelers. Die skool is opreg trots op julle.

Read more...

Rugby vs Tygerberg

Aangeheg die voorlopige program teen Tygerberg. Bepalings en kleedkamers2012-Tygerberg  

Read more...

Drie jong Bokkies vir Paul Roos

Drie oud-spelers van Paul Roos is gister opgeneem in die SA onder 20 Wêreldbeker groep vir die komende Wêrelsbeker toernooi wat sal plaasvind vanaf 4 tot 22 Junie op die Danie Craven Stadion hier in Stellenbosch. Ons gelukwense aan Steven Kitshoff, Tshotsho Mbovane en Braam Steyn. Paul Roos en sy oud-skoliere is baie trots op [...]

Read more...

Wildeklawer Toernooi Kimberley

Tydens die naweek van 27 tot 30 April sal Paul Roos Gimnasium se onder 14, 15, 16 en eerstespan tydens die jaarlikse Wildeklawer Toernooi in Kimberley in aksie wees. Wedstryde word gespeel by Hoërskool Diamantveld en wel op Saterdag 28 en Maandag 30 April. Die eerstespan speel Saterdag teen Maritzburg College en Maandag teen Affies. [...]

Read more...

Rugbyoefenrooster 23-29 April 2012

Sien aangeheg. Kw2wk3-2012

Read more...

Wildeklawer toernooi 2012

Aangeheg ‘n brief met die inligting. Brief aan ouers-Wildeklawer2012-5  

Read more...

Sportprogram 23-29 April 2012

Sien aangeheg . 23 – 29 April 2012

Read more...

Sportuitslae 23 April 2012

Angling We beat Grey PE by 250kg! Atletiek Die volgende atlete het by die SA Kampioenskappe tydens die vakansie in Germiston deelgeneem. Tiaan Smit:  1ste 110mH;  4de 100m William Gibbens: 5de Paalspring Jean Fourie: 7de Paalspring Marco Buttner: 400m : 1ste in uitdun. Llewellyn Groeneveld: 3de 800m; 8ste 1500m Jan-Hendrik Theron: 10de 800m Abri Coetzee: 7de Hamergooi Daylan Daniels: 9de 100m Troy Payne: 15de Verspring; 6de [...]

Read more...

Paul Roos tennisspelers presteer in die Aprilvakansie

Verskeie tennisspelers van Paul Roos Gimnasium wat hul afrigting by die skool ontvang het tydens die Maart/April skoolvakansie hulself en die skool met trots verteenwoordig tydens plaaslike en internasionale toernooie, asook vir provinsiale spanne: Wayne Montgomery het  aan twee ITF-toernooie in Potchefstroom deelgeneem en het onder andere die semi-finaal van die enkels en die finaal van [...]

Read more...

 

TOP ↑

  • Investec
  • GARMIN
  • ABSA
  • Rola Motors
  • Lexus
  • BestMed
  • Momentum
  • Puma

Avis Car Hire - Incredible rates

Since all school activities function in a fully bilingual way, this website has also been constructed similarly.