Paul Roos Gimnasium  - Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, South Africa
  • Tuisblad
    Home
  • Ons Skool
    Our School
  • Agter die Legende
    Behind the Legend
  • Toelating
    Admission
  • Nuusbriewe
    Newsletter
  • Nuus uit die Oond
    News from the Oven
  • Sport & Verenigings
    Sport & Societies
  • Akademie
    Academics
  • Koshuise
    Hostels
  • Raak Betrokke
    Get Involved
  • Gemeenskaps-
    betrokkenheid

    Community Involvement
  • Internasionale Uitruilprogram
    International Exchange Programme
  • Club 1000
  • OOV
    PTA
  • Ontmoet die Mense
    Meet the People
  • Koop jou Kiekie
    Buy your Photo
  • Oudskoliere
    Old Boys
  • Kontak Ons
    Contact Us
  • Missie
    Mission
  • Jaarprogram
    Year Programme
  • Kwartaalprogram
    Term Programme
  • Belangrike Kontakte
    Important Contacts
  • Vind Ons
    Find Us
  • Uit die Argiewe
    (Sedert 1866)
    From the Archives
    (Since 1866)
  • Ons Geskiedenis
    Our History
  • Rhodes Verbinding
    Rhodes Connection
  • Prospektus
    Prospectus
  • Fooie
    Fees
  • Aansoek Prosedure
    Application Procedure
  • Aansoekvorms
    Application Forms
  • Opedag
    Open Day
  • Finansiële hulp
    Financial Support
  • Kontakpersoon
    Contact Person
  • Oom Polla Winkel
    Oom Polla's Shop
  • Betalings
    Payments
  • Concipio
  • Semper
  • Aktiwiteite by PRG
    Activities at PRG
  • Kriteria vir Kleure
    Criteria for Colours
  • Weeklikse Sportprogram
    Weekly Sport Programme
  • Weeklikse Sport Uitslae
    Weekly Sport Results
  • Vakkeuses
    Subject Options
  • Kriteria vir Kleure
    Criteria for Colours
  • Slaagvereistes
    Passing Criteria
  • Merietelys & Pryswenners
    Merit List & Prize Winners
  • Welgevallen Wyn
    Welgevallen Wine
  • My School Ondersteuners
    My School Supporters
  • Borg 'n Behoeftige Skolier
    Sponsor a Disadvantaged Scholar
  • PRG Klaskamer van die Toekoms
    PRG Classroom of the Future
  • Advertensieborde
    Advertising Banners
  • Adverteer op Ons Webwerf
    Advertise on Our Website
  • Huur Ons Fasiliteite
    Rent Our Facilities
  • Korttermynversekering
    Short Term Insurance
  • Paul Roos Akademie
    Paul Roos Academy
  • Paul Roos Stigting
    Paul Roos Foundation
  • Societas
  • Susterskole
    Sister Schools
  • Fotos
    Photos
  • Kontakpersoon
    Contact Person
  • Wie en wat is ons?
    Who and what are we?
  • Belangrike Datums
    Important Dates
  • Nuusbrief
    Newsletter
  • Sluit aan
    Join
  • Algemene Inligting
    General Information
  • Kontakpersone
    Contact Persons
  • Daaglikse Skedule
    Daily Schedule
  • Reëls en Strafmaatreëls
    Rules en Penalties
  • Studietye
    Study Time
  • In en Uit Teken Prosedures
    Signing In and Out Procedures
  • Wasgoeddag
    Laundry Day
  • Mediese Prosedures
    Medical Procedures
  • Maaltye
    Meal Times
  • Uitnaweke
    Away Weekends
  • Sosiale Byeenkomste
    Socials
  • Nuus & Fotos
    News & Photos
  • Rektor
    Rector
  • Beheerliggaam
    Body Corporate
  • Personeel
    Personel
  • Leerlingraad
    Student Council
  • Support Paul Roos Gimnasium
  • Subscribe to the Paul Roos Gimnasium Newsletter
Nuus/ News
Graad 8 Foto's
Sportuitslae 30 Jan – 7 Feb 2010
Marc van der Merwe, PRG tennisster
Comments (12)
Ons Mense/ Our People
Me Alet Conradie

Welcome to Paul Roos Gymnasium

Paul Roos Old Boys

Geleë op die oewer van die Eersterivier, met die Stellenboschberg as agtergrond, lê die uitgestrekte kampus van die Paul Roos Gimnasium, 'n seunskool met 'n tradisie van uitnemendheid op alle terreine van die opvoeding.

Founded in 1866, this school is only a step away from the University of Stellenbosch and a variety of amenities, from sport to internet facilities, is shared with this institution. In addition some subjects are offered in conjunction with our two sister schools, Bloemhof and Rhenish.

Bekende persone soos Jan Smuts, JBM Hertzog, DF Malan, Uys Krige, Arnold van Wyk, Tjol Lategan en Peter van der Merwe is van die beroemdes wat hier in die skoolbanke gesit het.

Prima and Prima Nova, the two boarding houses, supply accommodation to pupils from across South Africa and neighbouring countries.

Paul Roos Gimnasium slaag daarin om sy leerlinge voor te berei op die wêreld van studie, ontspanning en werk.  Sedert die instelling van die Kanseliersmedalje van die Universiteit van Stellenbosch het 9 Paul Roosers die gesogte toekenning verwerf. Saam met Diocesan College (Bishops) het die skool die grootste getal Springbokrugbyspelers (49) opgelewer. Duisende oud-leerlinge in leiersposisies op die akademiese gebied en op die saketerrein kan getuig van die besonder vormende invloed van:

  • die rustigheid en veiligheid van een van die mooiste dorpe in Suid-Afrika
  • die stimulering en energie van die jeug, en
  • die baie geleenthede om aan bykans enige aktiwiteit, akademies en andersins, deel te neem

Since all school activities function in a fully bilingual way, this website has also been constructed similarly.

© 2010 Paul Roos Gymnasium. All rights reserved. Contact Us

  • Web design by aodesign.co.za
  • Powered by GivenGain