Paul Roos Gimnasium  - Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, South Africa
  • Tuisblad
    Home
  • Ons Skool
    Our School
  • Agter die Legende
    Behind the Legend
  • Toelating
    Admission
  • Nuusbriewe
    Newsletter
  • Nuus uit die Oond
    News from the Oven
  • Sport & Verenigings
    Sport & Societies
  • Akademie
    Academics
  • Koshuise
    Hostels
  • Raak Betrokke
    Get Involved
  • Gemeenskaps-
    betrokkenheid

    Community Involvement
  • Internasionale Uitruilprogram
    International Exchange Programme
  • Club 1000
  • OOV
    PTA
  • Ontmoet die Mense
    Meet the People
  • Koop jou Kiekie
    Buy your Photo
  • Oudskoliere
    Old Boys
  • Kontak Ons
    Contact Us
  • Missie
    Mission
  • Jaarprogram
    Year Programme
  • Kwartaalprogram
    Term Programme
  • Belangrike Kontakte
    Important Contacts
  • Vind Ons
    Find Us
  • Uit die Argiewe
    (Sedert 1866)
    From the Archives
    (Since 1866)
  • Ons Geskiedenis
    Our History
  • Rhodes Verbinding
    Rhodes Connection
  • Prospektus
    Prospectus
  • Fooie
    Fees
  • Aansoek Prosedure
    Application Procedure
  • Aansoekvorms
    Application Forms
  • Opedag
    Open Day
  • Finansiële hulp
    Financial Support
  • Kontakpersoon
    Contact Person
  • Oom Polla Winkel
    Oom Polla's Shop
  • Betalings
    Payments
  • Nussbriewe
    Newsletters
  • Concipio
  • Semper
  • Aktiwiteite by PRG
    Activities at PRG
  • Kriteria vir Kleure
    Criteria for Colours
  • Weeklikse Sportprogram
    Weekly Sport Programme
  • Weeklikse Sport Uitslae
    Weekly Sport Results
  • Vakkeuses
    Subject Options
  • Kriteria vir Kleure
    Criteria for Colours
  • Slaagvereistes
    Passing Criteria
  • Merietelys & Pryswenners
    Merit List & Prize Winners
  • Welgevallen Wyn
    Welgevallen Wine
  • My School Ondersteuners
    My School Supporters
  • Borg 'n Behoeftige Skolier
    Sponsor a Disadvantaged Scholar
  • PRG Klaskamer van die Toekoms
    PRG Classroom of the Future
  • Advertensieborde
    Advertising Banners
  • Adverteer op Ons Webwerf
    Advertise on Our Website
  • Huur Ons Fasiliteite
    Rent Our Facilities
  • Korttermynversekering
    Short Term Insurance
  • Paul Roos Akademie
    Paul Roos Academy
  • Paul Roos Stigting
    Paul Roos Foundation
  • Societas
  • Susterskole
    Sister Schools
  • Fotos
    Photos
  • Kontakpersoon
    Contact Person
  • Wie en wat is ons?
    Who and what are we?
  • Belangrike Datums
    Important Dates
  • Nuusbrief
    Newsletter
  • Sluit aan
    Join
  • Algemene Inligting
    General Information
  • Kontakpersone
    Contact Persons
  • Daaglikse Skedule
    Daily Schedule
  • Reëls en Strafmaatreëls
    Rules en Penalties
  • Studietye
    Study Time
  • In en Uit Teken Prosedures
    Signing In and Out Procedures
  • Wasgoeddag
    Laundry Day
  • Mediese Prosedures
    Medical Procedures
  • Maaltye
    Meal Times
  • Uitnaweke
    Away Weekends
  • Sosiale Byeenkomste
    Socials
  • Nuus & Fotos
    News & Photos
  • Rektor
    Rector
  • Beheerliggaam
    Body Corporate
  • Personeel
    Personel
  • Leerlingraad
    Student Council
  • Support Paul Roos Gimnasium
  • Subscribe to the Paul Roos Gimnasium Newsletter
Nuus/ News
Paul Roos nuwe Gholf kampioene
Raubenheimer SA’s rising star
Matrieksertifikate 2009
Comments (53)
Ons Mense/ Our People
Jandri Duvenhage
Jandri Duvenhage

Comments (53)

#53

Paul Roos-Gimnasium Oud-skoliere

10:40 AM Sep 7 on post Concipio 3 September 2010

Daar is geen uitslae vanaf die sortkantoor ontvang nie. Dit sal gepubliseer word sodra dit aan ons deurgegee word.

#52

Nic Smit

02:08 PM Sep 6 on post Concipio 3 September 2010

Sal julle asseblief die afgelope twee weke se uitslae op die website post. Sal graag wil sien hoe die ander spanne ook gevaar het!!!

#51

Nic Smit

01:21 PM Aug 27 on post Concipio 27 August 2010

Grey se onderwysers het die rugbywedstryd 26-24 gewen. Was verseeker een van die hoogtepunte van die naweek. Hoop dit word 'n jaarlikse instelling.

#50

Fritz Rauch

08:08 AM Aug 18 on post Sportprogram 10 - 15 Augustus 2010

Wat is die sport program vir die week?
Vrydag en Saterdag?

Groete

Fritz

#49

gerda joubert

07:36 AM Aug 17 on post Concipio 13 Augustus 2010

As klasverteenwoordiger van Gr. 9A4 wil ek hiermee alle ouers bedank wat Saterdae in die snoepie gehelp het. Die ironie is dat die (3) ouers wat wel kom help het se kinders nie eens rugby speel nie. Ek is verstom dat die "rugby ouers" nie bereid is om hul deel te doen nie. Hulle is in elk geval by die wedstryd, kan hulle nie maar net 1 uur in die dag afknyp en hul deel kom doen nie?

#48

gerda joubert

07:28 AM Aug 17 on post Concipio 13 Augustus 2010

Baie geluk aan die Toneelgroep met 'n uitstekende produksie. Ek het gisteraand julle opvoering by die Durbanville Toneelfees terdee geniet. Die akteurs is uitstekend en dis satire op sy beste. Die kostuums is pragtig. 'n Mens kon sien dat julle dit geniet het om hierdie stuk op te voer. Geluk ook aan die regisseur - goeie stuk werk.

#47

Marié Wilken

02:01 PM Aug 11 on post Grey Bloem 2010

Wat is die reelings vir die kinders wat drumline speel, maar nie aan sport deelneem?

#46

Paul Roos-Gimnasium Oud-skoliere

10:46 AM Aug 10 on post Grey Bloem 2010

Kontak asb Hilda: Oudskoliere-kantoor (10:00 tot 14:15)021 883 8627 of oldboys@prg.wcape.school.za
Vertrek: 19 Augustus om 20:00
Koste: R650 per persoon retoer.
Terugkeer : Grey Kollege of verblyfplek op 21 Augustus

#45

Adri Brits

11:48 AM Aug 7 on post Grey Bloem 2010

Reelings vir ouers wat wil busry asb?

#44

Paul Roos-Gimnasium Oud-skoliere

07:37 AM Jul 30 on post Sportprogram 26 - 1 Augustus 2010

Ek het met die Sportkantoor bevestig die Grey reelings sal maandag uigegee word.

  • 53 comments
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • next »
  • last

© 2010 Paul Roos Gymnasium. All rights reserved. Contact Us

  • Web design by aodesign.co.za
  • Powered by GivenGain