Paul Roos Gimnasium Oudskoliere - Paul Roos Gymnasium Old Boys, Stellenbosch, South Africa
  • Tuisblad
    Home
  • Raak Betrokke
    Get Involved
  • PRG Jaarprogram
    PRG Year Programme
  • Nuus uit die Oond
    News from the Oven
  • Reünies
    Reunions
  • Nuusbriewe
    Newsletters
  • Sport
  • Club 1000
  • Ontmoet die Mense
    Meet the People
  • Koop Jou Kiekie
    Buy Your Photo
  • Skool Webwerf
    School Website
  • Kontak Ons
    Contact Us
  • Word 'n Lid
    Become a Member
  • Welgevallen Wyn
    Welgevallen Wine
  • My School Ondersteuners
    My School Supporters
  • Paul Roos Akademie
    Paul Roos Academy
  • Paul Roos Stigting
    Paul Roos Foundation
  • Borg ’n behoeftige Skolier
    Sponsor a needy Scholar
  • PRG Klaskamer van die Toekoms
    PRG Classroom of the Future
  • Adverteer
    Advertise
  • Maak ’n donasie
    Make a Donation
  • Huur ons fasiliteite
    Rent our facilities
  • Korttermynversekering
    Short Term Insurance
  • Belangrike Datums
    Important Dates
  • Artikels en Foto’s
    Articles and Photos
  • Opdateer Jou Besonderhede
    Update Your Details
  • Nuusbriewe
    Newsletters
  • Concipio
  • Semper
  • Oudskoliere Nuusbrief
    Old Boys Newsletter
  • Weeklikse Program
    Weekly Programme
  • Weeklikse Uitslae
    Weekly results
  • Wie en wat is ons?
    Who and what are we?
  • Belangrike Datums
    Important Dates
  • Nuusbrief
    Newsletter
  • Sluit aan
    Subscribe
  • Support Paul Roos Gimnasium
  • Subscribe to the Paul Roos Gimnasium Old Boys Newsletter
Nuus/ News
Paul Roos nuwe Gholf kampioene
Raubenheimer SA’s rising star
Matrieksertifikate 2009
Comments (53)
Fokus op/ Focus on
Huur ons Fasiliteite | Rent our Facilities

Tuisblad | Home Page

Meer oor die Oudskoliere Unie (OSU)

Waar het alles begin? Volgens die tesis van Ockie van Wyk, oud-onderwyser, is daar sedert die eerste skoolblad in 1917 al vir die stigting van 'n oudleerlingbond propaganda gemaak.

Vyf jaar later, in 1922, word so 'n oudleerlingbond ook toe inderwaarheid gestig, maar dit moes oor die volgende paar jaar gekwyn en doodgeloop het, want volgens van Wyk het die redaksie van die 1945-jaarblad dit oorweeg om die bond van oudleerlinge te laat herleef indien daar genoeg belangstelling sou wees.

Eers meer as twintig jaar later het die oudskoliere-unie herleef en sy gewig by die skool ingegooi. Die eerste gedokumenteerde inligting hiervan kom uit 1966 die skool se eeufeesjaar. Die voorsitter van die herleefde OSU in die eeufeesjaar was oom Piet Myburgh.

Waarmee hou ons onsself besig?

  • Die afgelope aantal jare was die OSU baie aktief en het onder andere die Welgevallen wynprojek die lig gesien. Lees meer hieroor .

  • In 2004 betrek die Oudskoliere hul eie kantoor aan die regterkant van die Japie Krige-saal.

  • Since the first Old Boys golf day was held in 1984, it has become an annual event, and has been sponsored for the past two years by Rand Merchant Bank.

Die drie basiese doelstellings van die OSU is om:

  • kameraadskap en goeie gesindheid onder sy lede te bevorder.

  • Paul Roos Gimnasium (PRG) finansiëel en andersins in sy ondernemings te steun.

  • lede se belangstelling in en verbintenis met die skool se aktiwiteite te behou en verder uit te bou.

Who can become a member of the OBU?

All ex-pupils, teachers and ex-teachers of PRG and it's predecessor, Hoër Jongenskool Stellenbosch, as well as the former Laerskool Paul Roos - subject to further qualifications as decided upon from time to time by the executive committee.

Sedert die eeufeesjaar lyk die lys van voorsitters so: (matriekjaar in hakies)

Willem Krynauw (1930), Willem Lubbe (1941), Wessel Fourie (1945), Jan Momberg (1956), Gawie Eksteen (1960), Niki Bosman (1968), Helmie de Vries (1964), Wouter Pienaar (1958), Eggie Nieuwoudt (1978), Johann van Niekerk (1964), Jan du Preez (1969), Pieter-Jan Bestbier (1986).

© 2010 Paul Roos Gymnasium. All rights reserved. Contact Us

  • Web design by aodesign.co.za
  • Powered by GivenGain