Betalings | Payments
ONDERRIGGELD | TUITION FEES
R16 100 per jaar / R1 610 per maand vir 10 maande vanaf Februarie tot November.
School fees are levied on 1 February and are payable on 28 February. You may, however, apply to pay by means of instalments. You may make use of a debit order, post-dated cheques or electronic transfers. Details as follows:
Skoolrekeningbesonderhede:
Paul Roos Gimnasium
ABSA Stellenbosch Takkode: 334410
Tjekrekeningnommer: 0410-142-791
Kliek hier om die betaalwyse vir die skoolfooie af te laai.
Click here to download the payment form for school fees.
KOSHUISGELD | HOSTEL FEES
R24 500 per year / R6 125 per term / R2 450 monthly.
Losiesgelde word gehef op 1 Februarie en is betaalbaar op 28 Februarie. U kan egter ook aansoek doen om die verskuldigde bedrag in 4 of 10 paaiemente te vereffen. Indien u verkies om kwartaalliks/maandeliks te betaal, is die paaiemente vooruit betaalbaar.
Koshuisrekening besonderhede:
Paul Roos Gimnasium Koshuise
ABSA Stellenbosch Takkode: 334410
Tjekrekeningnommer: 405-185-2991
Kliek hier om die betaalwyse vir die koshuis af te laai.
Click here to download the payment form for the hostel fees.


