Kontakpersoon | Contact Person
Alle aansoeke word ingehandig by die Rektor se sekretaresse, Me Christine van Niekerk. Alle aansoeke word deur haar gedokumenteer en sy kontroleer die volledigheid van elke aansoek.
U sal per e-pos erkenning van ontvangs kry of ingelig word tov ontbrekende dokumente.
Alle navrae kan gerig word aan:
Me Christine van Niekerk
021 887 0017


