Missie | Mission
Visie | Vision
Om die mees gesogte en gerespekteerde hoërskool vir seuns in Suid-Afrika te word.
To be the most prestigious and respected high school for boys in South Africa.
Missie | Mission
Die visie sal bereik word deur: | The realization of the vision will be achieved by:
- Providing the best professional teaching to equip learners with academic knowledge and life skills in order to ensure excellence and success in society.
- Onderrig in die medium Afrikaans en Engels.
- Maintaining a balanced approach to academic, cultural and sporting activities.
- ’n Skoolkode gebaseer op Christelike waardes.
- Striving to develop each learner’s full potential.
- ’n Fokus op die vestiging van die konsepte van self-verantwoordelikheid en lewenslange leer.
- Promoting excellence at all levels.
- Suksesse wat gereflekteer word in die prestasies van sy leerders, alumni en personeel binne en buite skoolverband.
- Involving the entire community positively.
- Die navolging van bewese bestuurspraktyke om ’n professionele diens te verseker.


