Oom Polla se Winkel | Oom Polla's Shop
Oom Polla is ‘n privaat kontantwinkel (slegs kontant en/of tjeks word aanvaar) wat strewe na 'n omvattende diens aan leerders, ouers en onderwysers. Die winkel is geleë op die skoolgronde, onder die Japie Krige Saal. Die kontakpersoon vir Oom Polla is me Renché Damon (021) 887-7149 (w) of 072 385 8446 of e-pos: info@oompolla.co.za indien enige navrae.
Trading hours:
During the term
- Monday, Tuesday, Thursday, Friday: 09:00 - 16:00
- Wednesday, Saturday: 09:00 - 12:00
Trading hours during school holidays:
- Monday – Friday: 09:00 - 12:00
Oom Polla bied onder andere:
- Nuwe en tweedehandse handboeke
- Nuwe skryfboeke en skryfbehoeftes soos deur die skool voorgeskryf
- Nuwe reënbaadjies
- Alle sportdrag en sportsakke
- Nuwe skoolkouse, -dasse en -truie
- Nuwe skoolsambrele en -serpe
- Knope vir kleurbaadjies en hemde
- Tweedehandse skoolklere
Click here to go to the web page of Oom Polla.


