Wie en wat is ons? | Who and what are we?
CLUB 1000 was established by parents and friends of the school who felt that, above and beyond the school fees, they would like to make a contribution towards the improvement and extension of the school’s facilities.
Om aan te sluit as lid van KLUB 1000 word ‘n skenking van R100 pm vir ‘n tydperk van twee jaar gevra, of ʼn eenmalige bedrag van R1500. Die skenking word aangewend soos deur die bestuur van KLUB 1000, in samewerking met die Beheerliggaam, besluit.
The facilities on the Markötter grounds have already been upgraded. The new Paul Roos Centre’s facilities have also been improved, the road at Markötter has been tarred and currently the focus is on the development of the Markötter grounds.
Die voordele van KLUB 1000-lidmaatskap is as volg:
- Gratis parkering by alle sportgeleenthede te Markötter indien moontlik.
- Huur van skool se fasiliteite teen 50% van die normale tarief twee maal gedurende die 5 jaar tydperk.
- KLUB 1000-das.
- Skenker se naam op die KLUB 1000-erebord.
- Twee gesellige funksies per jaar.
- Die wete dat 'n bydrae tot ‘n beter opvoeding van ons kinders gemaak is.
For more information contact Mr Jantjie Müller jantjie@prg.wcape.school.za or Ms Elizabeth de Klerk edeklerk@prg.wcape.school.za at the school (021) 887-0017.


