Club 1000
CLUB 1000 was established by parents and friends of the school who felt that, above and beyond the school fees, they would like to make a contribution towards the improvement and extension of the school’s facilities.
U kan op een van drie maniere ‘n lid word van KLUB 1000:
- Goue lidmaatskap: R20 000 eenmalig óf
- Gewone lidmaatskap: R2 000 eenmalig óf
- Deposito van R100 en R50 pm debietorder vir die 5 jaar wat u seun ‘n Paul Rooser is
Die skenking word aangewend soos deur die bestuur van KLUB 1000, in samewerking met die Beheerliggaam, besluit.
Die voordele van KLUB 1000-lidmaatskap is as volg:
- KLUB 1000-das.
- Skenker se naam op die KLUB 1000-erebord.
- Ten minste twee gesellige funksies per jaar.
- Die wete dat ‘n bydrae tot ‘n beter opvoeding van ons kinders gemaak is.
For more information contact Mr Jantjie Müller jantjie@prg.wcape.school.za or Ms Elizabeth de Klerk edeklerk@prg.wcape.school.za at the school (021) 887-0017.









