Algemene Nuus / General News

E-afval en gevaarlike huishoudelike afval inhandigingsdag uitnodiging

E-afval en gevaarlike huishoudelike afval inhandigingsdag uitnodiging

Stellenbosch Munisipaliteit bied ‘n e-afval en gevaarlike huishoudelike afval inhandigingsdag aan op eerskomende Saterdag 16 September 2017. Ons nooi graag lede van die publiek uit om tussen 09:00 en 14:00 hierdie items na Die Braak te bring vir gratis inhandiging.

E-waste leaflet

E-waste Poster