Fooie / Fees
ONDERRIGGELD | TUITION FEES - 2012
R19 850 per jaar / R1 985 per maand vir 10 maande vanaf Februarie tot November.
School fees are levied on 1 February and are payable on 28 February. You may, however, apply to pay by means of instalments. You may make use of a debit order, post-dated cheques or electronic transfers. Details as follows:
Skoolrekeningbesonderhede:
Paul Roos Gimnasium
ABSA Stellenbosch Takkode: 632005
Tjekrekeningnommer: 0410-142-791
Kliek hier om die betaalwyse vir die skoolfooie af te laai.
Click here to download the payment form for school fees.
Tours, school books (excluding textbooks provided by WCED) and school uniform is not included in school fees.
KOSHUISGELD | HOSTEL FEES
R28 800 per year / R7 200 per term (laundry included)
R27 700 per year / R6 925 per term (washing excluded)
Losiesgelde word gehef op 1 Februarie en is betaalbaar op 28 Februarie. U kan egter ook aansoek doen om die verskuldigde bedrag in 4 of 10 paaiemente te vereffen. Indien u verkies om kwartaalliks/maandeliks te betaal, is die paaiemente vooruit betaalbaar.
Koshuisrekening besonderhede:
Paul Roos Gimnasium Koshuise
ABSA Stellenbosch Takkode: 632005
Tjekrekeningnommer: 405-185-2991
Kliek hier om die betaalwyse vir die koshuis af te laai.
Click here to download the payment form for the hostel fees.








