Algemene Nuus / General News

Gr 8’s Right of Passage evening

Gr 8’s Right of Passage evening

Hiermee word u vriendelik uitgenooi na die jaarlikse Right of Passage aand vir Gr.8’s en hul ouers. Dit is ‘n aand waar julle as ouer(s) die geleentheid kry om jul seun te bevestig in wie hy is en bemagtig vir dit wat kom. Sien asb. die aangehegsel vir al die besonderhede.

Uitnodiging Gr.8 Right of passage aand Invitation Gr.8 Right of Passage evening

You are hereby invited to the Right of Passage evening for the Gr.8’s and their parents. This is an evening where you as parent(s) establish your son in his identity and empower him for that which is to come. Please see the attachment for more information.