Algemene Nuus / General News

Graad 12: AEL (Academy for Environmental Leadership SA) skolebesoek

Graad 12: AEL (Academy for Environmental Leadership SA) skolebesoek

Op 18 Mei, tydens eerste pouse in Mev Cloete se klas (lokaal 3A),  besoek ‘n unieke organisasie die skool en graad 12 leerders word genooi om die inligtingsessie by te woon rakende ‘n gesogte opsie vir volgende jaar.

Lees gerus aangehegte bronne en kyk die video waar Dave Pepler meer inligting bied rakende die organisasie.

A5 Flyer

AEL – Curriculum English

AEL – Kurrikulum 2017 (Afrikaans)

https://youtu.be/iojzNsem0RM?list=PL4pLo9YuP4rho_MHKlQte1lMVdP7bJuy4

Besoek hul webtuiste vir meer inligting by: www.afel.co.za