Algemene Nuus / General News

Help Knysna

Help Knysna

There will be a truck going to Knysna with supplies for those affected by the Knysna fires on Saturday. See attached the list of necessities compiled by the Knysna authorities. Any donation can be dropped off until 16:00 today (Friday 10 June 2017) at  the “Withuisie” (at the entrance to Stellenbosch Primary). Thank you for your contributions  – it is truly appreciated.

Saterdag gaan daar ‘n vragmotor na Knysna wat benodigdhede vir die slagoffers van die Knysna-brand neem.  Kyk asb aangeheg vir ‘n lys van noodsaaklikhede wat deur Knysna se owerhede saamgestel is.  Enige vrywillige bydrae kan vandag (Vrydag 10 Junie 2017) tot 16:00 by die Withuisie (by Laerskool Stellenbosch se hoofingang) afgegee word waar dit in die vragmotor gelaai sal word.  By voorbaat baie dankie – elke item sal baie waardeer word!