Korttermyn Versekering / Short Term Insurance
Ouers, oudleerlinge en Klub 1000-lede van Paul Roos Gimnasium kan nou spesiale korttermynversekeringstariewe bekom vir persoonlike en besigheidsversekering, in samewerking met van die grootste korttermynversekeringsmaatskappye in die land.
Benefits
- Very competitive rates
- Personal and business insurance
- Personal service
- Fast settlement of claims
- Financial benefits for PRG
Special benefits available
- 4×4 “Off-road” insurance
- Thatched roof insurance
- Guest houses
- Farm/Cellars insurance
- Contractors insurance
All cover on offer is backed by short term underwriters such as Santam, Mutual & Federal, SA Eagle etc.
Carinus Strydom en Protekma sal as gesamentlike vennote hierdie uitstekende geleentheid aan u voorlê en seker maak dat u die beste moontlike voordele geniet. Beide maatskappye is gevestigde korttermynversekerings makelaars.
Kontak Paul Roos Gimnasium vir meer besonderhede. Hierdie is ‘n gulde geleentheid wat nie misgeloop kan word nie!













