Mediese Prosedures / Medical Procedures

AFWESIGHEID/SIEKTE:

  • Siektes moet tydens ontbyt aan die assistent aan diens/koshuisvader gerapporteer word. Die assistent gee dan hierdie name aan die matrone.
  • Doktersafsprake word deur die matrone gemaak en sy sien om na die welsyn van die kosganger in sy kamer.
  • Leerlinge wat by die skool siek raak, moet toestemming by die koshuisvader kry om koshuis toe te gaan.

Comments are closed.

 

TOP ↑

  • Investec
  • GARMIN
  • ABSA
  • Rola Motors
  • Lexus
  • BestMed
  • BestMed
  • BestMed
  • Performax People Management Solutions
  • Puma
  • Puma

Since all school activities function in a fully bilingual way, this website has also been constructed similarly.