Kriteria vir Kleure / Criteria for Colours
Om in aanmerking te kom vir ‘n kultuur- of sporttoekenning word volgehoue betrokkenheid vir die hele seisoen van die leerder verwag.
The general conduct of a candidate must be beyond reproach for him to be considered for Full Colours, Half Colours, Team Colours, Merit Awards and Pro-Merito Awards. Sport and culture awards will be handed out during assembly.
Daar sal die volgende toekenningsaande wees: Akademies (GRADE 8-11) in die eerste kwartaal. ‘n Prysuitdeling in die vierde kwartaal.
Volledige vereistes vir al die toekennings is in die PRG Dagboek gepubliseer.
Vir enige verdere vrae kontak Jantjie Muller by 021 887 0017 of jantjie@prg.wcape.school.za













