OOV / PTA 2013
Die OOV Komitee van Paul Roos Gimnasium wil u verseker dat ons baie uitsien na die lekker saamwerk gedurende die sportdae en funksies wat voorlê! Dit is vir ons ‘n groot voorreg om vir die tweede jaar saam met u die wonderlike nuwe fasiliteite van Markötter Sportterrein te kan benut.
Die OOV Komitee bestaan uit die volgende persone:
OOV 2013
Voorsitter:
Elsje Schoeman – 082 4133903 of elsjeschoeman@gmail.com

Sekretaresse:
Linda Schaefer – 082 4457263 of linda@hdk.co.za
Skoolverteenwoordiger:
Helene van Wyk – 082 8510833 of helene@prg.wcape.school.za
Finansies:
Linda Schaefer – 082 4457263 of linda@hdk.co.za
Blomme:
Lezette Bester – 082 9759597 of lezette@hdk.co.za

Graad 12: Onthale
Lezette Bester – 082 9759597 of lezette@hdk.co.za
Elsje Schoeman – 082 4133903 of elsjeschoeman@gmail.com
Graad 11: Matriekafskeid
Esmari Schoonwinkel – 082 783 0155 of esmari@ruggens.co.za

Graad 10 : Pannekoek / Koffie
Adelle Wiese - 083 448 8548 of adellewiese@mweb.co.za

Graad 9 : Snoepie
Elsabé du Plessis – 083 6756201 of elsabe@lemon-lime.co.za

Mark Nel – 082 851 3940 of antique@mweb.co.za
Graad 8: Hamburgers
Annelie Blomerus – 084 951 7139 of annelie.blomerus@gmail.com

Die tuiswedstryde vir die 2de en 3de kwartale is as volg:
Rugby vs Bishops: 13 April
Rugby vs Drostdy: 4 Mei
Rugby vs Paarl Gimnasium: 11 Mei
Rugby vs Kasselsvlei en Tygerberg : 8 Junie
Rugby vs Oakdale: 3 Augustus
Rugby vs Grey Kollege : 17,18 Augustus
Teken asb bogenoemde datums in u dagboek aan!
Elke klasverteenwoordiger sal, sodra die sportprogram vir ‘n spesifieke naweek ontvang is (ongeveer die Dinsdag voor die wedstryd sal plaasvind), die spesifieke klas se ouers kontak. Maak asb seker dat u die program onder oë kry, sodat u presies kan bepaal wanneer u beskikbaar sal wees om te help, en steeds u kind se wedstryd kan bywoon. Die finale skoflys sal dan deur die graadverteenwoordiger uitgestuur word na alle betrokkenes.
Baie dankie by voorbaat vir u hulp en ondersteuning, en neem enige tyd die vrymoedigheid om u klas- of graadverteenwoordiger, of ook vir my te skakel. Ons is hier om hande te vat, lekker saam te werk en baie pret te hê!
Met vriendelike groete!
ELSJE SCHOEMAN
082 413 3903













