Algemene Nuus / General News

Out of the Ordinary Award for Grade 12 learners

Out of the Ordinary Award for Grade 12 learners

Die Out of the Ordinary Award is ‘n kontantprys van R7 500. Enige Gr 12 leerder kan aansoek doen.

Voltooi die onderstaande interaktiewe pdf.

OoTO awards (PDF) 2017

Vorms kan in Engels of Afrikaans voltooi word.
Sluitingsdatum: 12h00 op Donderdag 21 September 2017

Epos die voltooide  vorm aan mnr Frans van Niekerk fvnkerk@paulroos.co.za