Atletiek / Athletics

Prestige Atletiek Byeenkoms 9 Feb 2018

Prestige Atletiek Byeenkoms 9 Feb 2018

• Atlete vertrek met die bus om 10:20 vanaf skool, in hulle atletiekklere.
• Res van die skool vertrek 11:30 vanaf die skool.
• Atlete het slegs eerste 3 periodes Vrydag, en res van die skool eerste 4 periodes.
• Alle tasse word toegesluit in registerklasse oor die naweek.
• Busse terug by skool Vrydagaand ongeveer 22:00.
• Daar sal busse op die normale busroetes wees die aand 22:00.
• Byeenkoms begin 13:30, en eindig 21:00.
• Geen leerders mag vroeg verdaag nie.
• Alle leerders/toeskouers moet in ‘Stepouts’ wees Vrydag.
• Toegangsgeld is R25 vir ouers, leerders in skoolklere se toegang is gratis.
• Daar is parkering vir toeskouers buite die stadion.