Algemene Nuus / General News

PRG vs Grey High 19 – 21 April 2018

PRG vs Grey High 19 – 21 April 2018

Geagte ouers,

Soos u weet vind die jaarlikse sportnaweek teen Grey High op bogenoemde datums plaas. Ons sien uit om ons vriende uit Port-Elizabeth te ontvang.

There will be two groups arriving from Port Elizabeth.  The first group will arrive on Thursday, 19 April at 17:00 at the Japie Krige.  The second group will arrive on Friday 20 April. This group will be hosted from the Japie Krige at 16:00.

The teams that will be billeted on Thursday, 19 April at 17:00 at the Japie Krige are the following and must be billeted for two nights:

Golf (18)
Cross Country (8)
Chess (7)
Hockey (14ABCD, 16AB, 19AB)
Tennis 19A & 19B
Debating (1 x Jnr Team & 1 x Snr Team)
Mountainbiking (9)
Squash 16A & 19A (6 per team)
Surfing (6)

The teams that will be billeted on Friday, 20 April at 16:00 at the Japie Krige are the following:

Rugby: 19BCDEFG, 16ABCE, 15ABCE, 14ABCE
Hockey: 16CDE, 19CDE

PRG-seuns moet in “step-outs” geklee wees tydens Vrydag se uitplasing. Seuns moet asb in skoolsweetpakke geklee wees vir Donderdag se uitplasing.

Alle Grey-seuns, wat met die bus terug ry, moet asb.om 16:00 terug wees op die parkeerarea agter die skoolkoshuise.  Gasouers van die Grey-seuns is verantwoordelik vir al hul etes vandat hulle in Stellenbosch arriveer.  Ons vra dat u die seuns ook asseblief van ’n kospakkie vir die rit sal voorsien.

Please fill in the form (see pdf) and hand it in to your son’s coach or manager as soon as possible.

We thank you and appreciate your co-operation.

Grey-Akkomodasiebrief2018

PRG vs Grey – NaweekprogramB 2018

PRG vs Grey – Naweekprogram Fixtures