Algemene Nuus / General News

PRGbekoor!

PRGbekoor!

Paul Roos Gimnasium bied op 10 Mei 2017 vir die sewende agtereenvolgende jaar dié gewilde geleentheid in die Paul Roos-sentrum aan waartydens die kore van Bloemhof, Hoërskool Stellenbosch, De Kuilen en Paul Roos Gimnasium sal optree.

Gideon Lombard, better known as Stefan Gerber from the soapie Suidooster, will act as master of ceremonies. He has also invited Grethe van der Merwe, who had audiences in awe at the Woordfees and KKNK with her production Allegorie.

Tickets will be available at Room 14 and at the door on the evening. Tickets are R30 for scolars and R50 for adults.  The show starts at 19:00.

Kom geniet ‘n wonderlike aand van musiek deur van suid-Afrika se beste skoolkore.