Rektor / Rector

Jannie van der Westhuizen
Mnr Jannie van der Westhuizen
Agtergrond: Mr van der Westhuizen gained degrees in Economics and Education, acts as examiner and moderator for the subject of Economics for the WCED and was also the author of a Gr 12 Economics text book.
Jannie is getroud met Marlene en hulle het twee kinders: Jan-Hendrik en Andri. Hy is baie betrokke by sport- en kultuuraktiwiteite (binne en buite skoolverband), vir ontspanning stap en ry hy fiets, in vakansies doen hy graag saam met sy gesin 4 x 4-toere in Suider-Afrika en sy belangstellings is aktuele sake, geskiedenis, ekonomie, sport en die natuur.
Lewensmotto: Om elke dag met sinvolle en opbouende dinge besig te wees.
Kontakbesonderhede:
- E-Pos: jvdw@prg.wcape.school.za
- Tel: 021 887 0017
- Faks: 021 883 8461













