Rugby

Rugbydag 24 Maart 2018

Rugbydag 24 Maart 2018

PRG RUGBYDAG 2018: ALGEMENE REËLINGS

WEDSTRYDE

  • Alle o/19-en o/16-wedstryde duur 30 minute “running time”. Alle o/14- en o/15-wedstryde duur 25 minute “running time”.
  • Alle spanne, wat aan die rugbydag deelneem, maak gebruik van die storte in die kleedkamers agter die pawiljoen. (Kleedkamers 1- 6).
  • ‘n Maksimum van 23 spelers kan gebruik word per wedstryd.
  • Kleedkamers, agter die pawiljoen (1-6) moet asb nie vir spanpraatjies gebruik word nie.
  • Spanlyste (Boksmart) moet asb aan Lucas Roothman (lroothman@paulroos.co.za) gestuur word. Maak ook asb seker dat u al u vorms in plek het aangaande “age banding”.
  • Alle afrigters en hoofde word vriendelik uitgenooi om verversings deur die loop van die dag te geniet.
  • Lynregters word vir alle wedstryde op die hoofveld voorsien. Skole wat op Meulsoot, Rivierveld, Doornbosch en Volkskombuis speel, moet asb hul eie vlagman en vlaggie voorsien.

PARKING

  • All coaches and staff can please park inside the grounds at Markötter.
  • Each school’s accreditation (stickers) will be available at the security office at the main gate. Stickers will give you access to the Markötter Suite.
  • Buses can drop players off at the main gate. They must then park at the school behind the hostels. Quantum buses can also park inside the grounds at Markötter.
  • Headmasters can park inside the grounds at Markötter.

ALGEMEEN

  • Afrigters en spanbestuurders is welkom om verversings deur die loop van die dag in die Markötter Suite te geniet.
  • Afrigters, personeel en spelers moet asb geen besittings in die kleedkamers agterlaat nie.

PRG Rugbydag-Bepalings 2018B