Algemene Nuus / General News

Sing & Rejoice 2017

Sing & Rejoice 2017

Paul Roos Gimnasium se jaarlikse Kersafsluiting / Piekniek vind vanjaar op Sondag, 29 Oktober om 18:00, in die PRG- Hoofgebouvierkant plaas. Kom geniet die interessante kersprogram met die PRG-koor, Sanggroep, Musica Perpetua Blaasorkes en Carla Smith. Die Kersafsluiting is weer in die vorm van ‘n piekniek – bring u eie eet- en drinkgoed, stoel, kombers, ens saam.

Toegang is R30 en deure open om 17:30. Slegs plek vir 250 mense. Kaartjies is beskikbaar by K14 (Elbie Bingle)