Algemene Nuus / General News

Societas Christmas Boxes

REMINDER: All Christmas boxes are due tomorrow! Please hand it in at your register teacher during register. Thank you to everyone who has already handed in stunning boxes!

ALGEMENE NAVRAE: Indien u slegs ’n ouderdom en geslag gekry het (geen naam nie), pak asb. steeds die kersboks en stuur dit skool toe – die name van hierdie kinders word op ‘n latere stadium deur die organisasie bygevoeg.