Algemene Nuus / General News

Societas Spur 29 March 2017

Societas Spur 29 March 2017

Woensdag 29 Maart van 18:00-21:00 is die Spur in die Eikestad Mall maroen! Die Societas komitee is kelners en die geld wat die aand ingesamel word, word aan Stellenbosch Voedingsaksie geskenk. Bring jou hele gesin en al jou vriende!