Multi-Dissiplines / Multi-Diciplines

Uitslae Multi-dissiplines 8 Mei 2017

Uitslae Multi-dissiplines 8 Mei 2017

UITSLAE VAN DIE WES-KAAP VYFKAMP KAMPIOENSKAPPE (BOLAND-W.P.-SWD)

Seuns onder 15 (Skerm, swem 100 meter, laserpistool-skiet x 2 keer en hardloop 800 meter x 2 keer)

Silwer medalje: Sebastian Schliemann
Brons medalje: Russel de Klerk

Seuns onder 17 (Skerm, swem 200 meter, laserpistool-skiet x 3 keer en hardloop 800 meter x 3 keer)

Goue medalje:  Lukas Nel
Silwer medalje: Daniel Theron.

Seuns onder 19 (Skerm, swem 200 meter, laserpistool-skiet x 4 keer en hardloop 800 meter x 4 keer)

Goue medalje: Alex Schliemann
4de: Jaco van Schalkwyk
5de: Daniel Velissariou
7de: Aidan Day

UITSLAE VAN DIE WES-KAAP LASERPISTOOL-SKIET EN HARDLOOP KAMPIOENSKAPPE (BOLAND-W.P.-SWD)

Seuns onder 15 (Laserpistool-skiet x 4 keer en hardloop 400 meter x 4 keer )

Goue medalje: Ruard van Reenen
6de: Russel de Klerk
8ste: Sebastian Schliemann
10de: Bernhard Andrag
12de: Juan Joubert

Seuns onder 17 (Laserpistool-skiet x 4 keer en hardloop 400 meter x 4 keer )

Silwer medalje: Joshua Sunderland
5de: Alex Schliemann
6de: Timon Machtelinckx
9de: Henri Beyers

Seuns onder 19 (Laserpistool-skiet x 4 keer en hardloop 800 meter x 4 keer)

4de: Daniel Velissariou
7de: Keenan Ribeiro
8ste: Gideo Joubert
9de: Jacques Farre
10de: Aidan Day