Multi-Dissiplines / Multi-Diciplines

Uitslae PRG Triathlé 21 Januarie 2017

Uitslae PRG Triathlé 21 Januarie 2017

Seuns Onder 15 Laserpsitool-skiet x 4 keer /Swem 25 Meter x 4 keer en Hardloop 400 meter x 4 keer sonder rus

Bernhard Andrag  – 2de

Seuns Onder 17 Laserpsitool-skiet x 4 keer /Swem 50 Meter x 4 keer en Hardloop 600 meter x 4 keer sonder rus

Alex Schliemann – 4de
Timon Machtelinckx – 5de

Seuns Onder 19 Laserpsitool-skiet x 4 keer /Swem 50 Meter x 4 keer en Hardloop 800 meter x 4 keer sonder rus

Gideo Joubert – 1ste
Keenan Ribeiro – 2de