Vakkeuses / Subject Choices

VAKKEUSE VIR GRAAD 8 EN 9

VERPLIGTEND / COMPULSARY: 1 x AFRIKAANS + 1 x ENGLISH

Afrikaans Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal
PLUS
English Home Language or English First Additional Language

VERPLIGTEND/ COMPULSORY

Sosiale Wetenskappe /Social Science
Natuurwetenskappe / Natural Sciences
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe /Economic and Management Sciences
Wiskunde / Mathematics
Lewensoriëntering / Life Orientation
Kuns en Kultuur / Arts and Culture
Ontwerp en Tegnologie / Design and Technology

MOET EEN KEUSEVAK NEEM / MUST TAKE ONE SELECTION SUBJECT

Duits /German or
Frans /French or
Xhosa / Xhosa or
Tegniese Tekene / Technical Drawings or
Kuns / Art or
Musiek / Music 

SUBJECT CHOICES FOR GRADES 10 – 12

A: Choose either Home or First Additional Language.  Both Languages may be taken as Home Languages.

1. Afrikaans Huistaal /Afrikaans Home Language
1. Afrikaans Addisionele Taal / Afrikaans Additional Language
2. Engels huistaal / English Home Language
2. Engels Addisionele Taal / English Additional Language

B: Verpligte Vakke / Compulsory Subjects

3. Wiskunde / Mathematics OR
3. Wiskundige Geletterdheid / Mathematical Literacy
4. Lewensoriëntering / Life Orientation

C: Kies slegs een vak uit elke groep / Choose only one subject from each group

5. Physical Science / History / Life Science / Music / Art subjects / Information Technology

6. Rekeningkunde / Rekenaartoepassingstegnologie / Aardrykskunde / Tegnologie Meganies / Musiek / Kunsvakke / Inligtingstegnologie/ Fisiese  Wetenskap

7. Life Sciences / Economics / Engineering Graphics and Design / German / French / Xhosa / Music / Art subjects / Information Technology
 

  • Minstens een van Afrikaans of Engels moet as Huistaal geneem word.
  • Mathematics OR Mathematical Literacy must be taken.
  • ‘n Leerder moet een vak uit elk van groepe 1, 2, 3, 5, 6 en 7 neem. Groep 4 is verpligtend.

VAKVERANDERING / CHANGE OF SUBJECT

  • Indien ʼn leerder van vak wil verander, moet hy die beoogde verandering met beide sy huidige onderwyser en die onderwyser van die vak waarna hy wil verander, bespreek.
  • Hy moet die voorligtingonderwyser gedurende pouse in die voorligtingkantoor oor die beoogde verandering gaan spreek.
  • ‘n Toestemmingsbrief van die ouer(s) word die volgende dag benodig (u kan dit ook faks).
  • Hy moet by die voorligtingonderwyser ‘n vorm voltooi wat die skool in kennis stel van die verandering.  Hierdie vorm moet deur die twee betrokke onderwysers asook die adjunkrektor (mnr Swart) geteken word.  Mnr Swart sal hom inlig of dit nodig is om van klas te verander a.g.v. die nuwe vakkombinasie.
  • Sodra die vorm deur al die betrokke persone onderteken is, moet dit by die rektor se sekretaresse (me van Niekerk) ingehandig word.  Daarna kan aanvaar word dat die verandering amptelik is en kan hy van vak verander.

Verandering t.o.v. die volgende vakke:

Ingenieursgrafika en Ontwerp / Natuur- en Skeikunde / Rekeningkunde / RTT / Wiskunde

Graad 10: voor die aanvang van die tweede kwartaal.
Graad 11 en 12: Kan nie met een van bg. vakke begin nie.

IT (slegs vir graad 10)
Gedurende die eerste kwartaal
Toelating tot die vak is onderhewig aan getal leerders.

Afsnydatums vir ander vakke:

Graad 8: Eerste drie weke van die jaar. Eerste twee weke van die derde kwartaal.

Graad 9: Eerste drie weke van die jaar in uitsonderlike gevalle.

Graad 10: EEN vak gedurende die eerste drie weke van die jaar OF eerste twee weke van die derde kwartaal voor 31 Julie

Graad 11: EEN vak gedurende die eerste drie weke van die jaar in uitsonderlike gevalle.

Graad 12: EEN vak gedurende die eerste week van die jaar in uitsonderlike gevalle.

Comments are closed.

 

TOP ↑

  • Investec
  • GARMIN
  • ABSA
  • Rola Motors
  • Lexus
  • BestMed
  • Momentum
  • Puma

Since all school activities function in a fully bilingual way, this website has also been constructed similarly.